Beeld Wêreld
Taylor soek 'versoening nié vergelding'
      <description>Die voormalige Liberiese president Charles Taylor sê hy het simpatie met die slagoffers van die oorlog in Sierra Leone. Hy het gevra die regters moet hom vonnis in 'n gees van versoening en nie vergelding nie.</description>
Brooks en haar man vervolg oor meeluistery
      <description>Die politieke verleentheid waarin die sogenaamde meeluisterskandaal David Cameron, Britse premier, gedompel het, word al hoe erger.</description>
Strauss-Kahn dien eis in ná seksklag
      <description>Diallo was die hotelwerker wat die bewerings van seksuele misdrywe teen hom gemaak het wat daartoe gelei het dat hy sy IMF-pos moes verlaat.</description>
Hollande as Franse staatshoof ingehuldig
      <description>Die magsoordrag het agter die skerms in die president se kantoor plaasgevind, waar Sarkozy die kodes vir die geraamde 350 Franse kernplofkoppe aan Hollande gegee het.</description>
‘Vroue, maak julself lelik om MIV te keer’
      <description>“Ons het nog nooit gehoor dat dié mense losbandig is nie, so vroue moet hul koppe skeer. Hulle moet ook nie bad nie, want dit is wat al die probleme (die verspreiding van MIV) veroorsaak het.”</description>
‘Ons wen, Breivik verloor’
      <description>“Ons het gewen, hy het verloor. Jong Nore weet hoe om te swem,” het die 20-jarige Frida Holm Skoglund in die hof geantwoord op ’n vraag oor of sy enigiets aan Breivik wil sê.</description>
Steun krimp vir Merkel se besnoeibeleid
      <description>Dit begin effens eensaam word om dr. Angela Merkel, die Duitse bondskanselier. Bietjie vir bietjie word die politieke steun vir haar streng besnoeiingsbeleid weggekalwe.</description>
SA groep in Angola gegryp
      <description>“Die volgende oomblik het ’n klomp swaar gewapende polisielede én van die mense met wie ons die vorige dag om toestemming vergader het, opgedaag en gesê ons moes alles staak.”</description>
Facebook-mening gee is net so lekker as seks
      <description>Die plaas van persoonlike menings op sosiale netwerke soos Facebook en Twitter gee gebruikers ’n soortgelyke lekker-gevoel as kos en seks.</description>
Wêreld vergaan nié
      <description>Die oudste bekende Maja-kalender is in ’n antieke woning in Guatemala in Sentraal-Amerika gevind en dit bevat géén aanduiding dat die wêreld vanjaar gaan eindig nie.</description>