Beeld Streekkoerante
Oos-Rand: Samwu stel regstappe in
      <description>Die Ekurhuleni-metroraad se tenderprosedure word deur die vakbond Samwu bevraagteken wat die deursigtigheid daarvan nou in ’n hofsaak gaan toets.</description>
Oos-Rand: Jong model (9) blink uit
      <description>Marlizaan Combrink van Boksburg het al 23 skoonheidstitels agter haar naam – en sy is net nege jaar oud!</description>
Oos-Rand: Kerk-stories vol humor
      <description>“Dit is nie eintlik komedie nie, maar jy sal beslis lekkerkry!” Só sê Marion Holm, regisseur van Grootseun, ’n toneelstuk wat eersdaags in die NG gemeente Kempton-Kruin in Kempton Park op die planke is.</description>
Oos-Rand: Nuwe gordyne hier g’n kopseer
      <description>Die helderkleurige ingang van Fabric Obsession & Interiors trek dadelik jou aandag as jy in Noordrandweg afry.</description>
Oos-Rand: Primmies in eindstryd van Beeld-trofee
      <description>Die Hoërskool Primrose se eerste rugbyspan het deurgedring na die eindronde van die Beeldtrofee.</description>
Oos-Rand: Hoërskole laat speke sing
      <description>Meer as 300 inskrywings is ontvang vir die eerste byeenkoms van vanjaar se Anatomic-bergfietswedrenreeks vir hoërskole, wat die afgelope naweek by die Rietvlei-natuurreservaat by Alberton gehou is.</description>
Oos-Rand: Verskeidenheid en afwisseling lok mense
      <description>Flora Farm in Boksburg is een van die grootste verkopers van plante, blomme, tuingereedskap en -bykomstighede in Suider-Afrika en bestaan reeds sedert 1973.</description>
Tshwane: Wedloop om laaste drie plekke
      <description>Die faktor van onvoorspelbaarheid wat die Blou Rugby-Unie met sy besluit van krag teen krag in die tweede ronde van die Carltonbeker-reeks toegevoeg het, het regstreeks daartoe gelei dat nog net Tukkies seker is van ’n plek in die halfeindronde.</description>
Tshwane: Geskok toe karkasse in trok gegooi word
      <description>’n Vrou van Centurion wat haar hond verlede Dinsdag na haar veearts geneem het, was erg geskok om te sien hoe twee beamptes van die Tshwane-dierebeskermingsvereniging (DBV) blykbaar dierekarkasse “soos stukke dooie vleis” agterop ’n trok gooi.</description>
Tshwane: Hande uit die moue vir familie
      <description>Vier broers en susters wat hul ma én ouma twee jaar gelede in ’n huisbrand verloor het, het verlede week besef daar is nog mense wat omgee.</description>
Tshwane: Skaars apie in dieretuin gebore
      <description>’n Nuwe gesiggie het haar verskyning gemaak by die diereparadys waar aapstreke te alle tye aangemoedig word.</description>
Tshwane: Moedige Tiana nou ‘biker’
      <description>Tiana Farmer, die Zimbabwiese meisie wat weens kanker en ’n seldsame longkwaal sedert haar babadae gedurig in die hospitaal is, is nou ’n volle vier jaar oud.</description>
Tshwane: Weermaglede doen hul 67 min. in dieretuin
      <description>Omtrent 400 lede van die Suid-Afrikaanse weermag se departement verdedigingsinligting het verlede week die Nasionale Dieretuin in Pretoria help skoonmaak as deel van hul bydrae tot die 67 Minute vir Madiba-veldtog.</description>
Tshwane: Sy doel: Om kapings, rooftogte ‘uit te roei’
      <description>Hy is hier om die werk te doen en dié werk is misdaadbekamping. So het kol. Gawie Alberts gesê nadat hy vroeër vandeesmaand as die nuwe stasiebevelvoerder by die Villieria-polisiekantoor ingeval het.</description>