Beeld Rubrieke
Die tongpunt waar aards en goddelik een is
      <description>My lief, kry ’n bietjie van die omega 3 saam met ’n knertsie visolie en ’n happie kelp. En wat van ’n antioksidant?</description>
Voete af, sit regop, leer leef!
      <description>‘Haal jul hoed van jul kop af,” het ek drie tweedejaarstudente aan­­­gesê voordat ek sou begin klasgee. Die reaksie was interessant.</description>
Buitengewone hitte vra na ’n mangoslaai
      <description>In die spieël lyk ek soos graaf Dracula. Maar dis nie bloed wat van my tande afdrup nie; geel, wollerige drade sit aan my tande vas.</description>
’n Toring wat oor Afrika rys
      <description>Dit moet hier duidelik gestel word dat ek van Afrika is. Ek is ’n Afrikaan, maak nie saak wie in die ANC dalk in reaksie op my etnisiteit nié so dink nie.</description>
Verenig teen selfde duiwels
      <description>Die ANC is nou 100 jaar oud. Die meeste van dié tyd het hy saam met die Christendom geloop. Die vraag is nou net: Was dit ’n gesonde two-step?</description>
Lekkergotla lewer geheime klagstaat op
      <description>Ons het ’n nuwe Bokafrigter, onse president is tydelik terug op besoek aan ons land en ons ander gaan nêrens heen nie, want ons petrol is op.</description>
Dit hóéf nie ten koste van ander
      <description>Dit is verstommend hoe die ANC sedert sy bewindsaanvaarding op verskeie terreine – gelukkig nie almal nie – goeie raad in die wind bly slaan.</description>
Ontgroening ’n neet wat klou
      <description>Hoekom so vasklou aan iets wat in­herent verkeerd en onregverdigbaar is? “Studentepret”? Asseblief. Die beste pret gebeur spontaan, dit hoef nie gereël te word nie.</description>
Daar sit hulle, agterop, en kyk agtertoe
      <description>Mense agterop bakkies kyk meestal agtertoe. Hulle kyk nie na waar hulle heen gaan nie. Hulle kyk na waar hulle vandaan kom.</description>
Soos in 1990 lag ons maar
      <description>Vandag is die 22ste herdenking van 2 Februarie 1990, die dag toe die deure vir ons demokrasie begin oopswaai het.</description>
’n Wenslys van klanke wat op nuwe ore val
      <description>Ek wonder hoe haar ouers se stemme vir haar klink, watter woorde – hoe onverstaanbaar nog vir haar – eerste aan haar gesê is.</description>
Ek wil nou nie skinder, maar het jy gehoor ...
      <description>Die spreker pols as’t ware sy gehoor se skinderlus en trek dan gewoonlik los en voltooi die onvoltooide sinnetjie.</description>
Eensydigheid só weggebeitel
      <description>So kan gesien word hoe ’n gemeenskap se beeld van die verlede ontwikkel en veelkantiger word. Die eensydighede word ten gunste van nuanses weggeslyp.</description>
’n Toekoms met verrykte lywe
      <description>Voor Google se Android-bedryfstelsel vir selfone was ’n androïed iets uit wetenskapfiksie; ’n mengsel van mens en robot.</description>
Oor ’n erfenis wat ek óók met trots kan deel
      <description>En ek besef met ’n bepaalde droefheid dat ek, hoe krities ook al op haar houding, nie dieselfde aanspraak het nie.</description>
Om te droom oor wat kán
      <description>Goeie drome, daarenteen, is nie bloot ’n oorgawe aan ons drange en drifte nie, dit is nie bloot die omkeer van rolle nie; goeie drome word eerder deurdrenk met God se droom van reg en vrede.</description>
Grootbaas se prioriteite nie te versmaai
      <description>“En die grommers en die brommers moet sommer ook ophou grom en brom oor die vliegdekskip wat die staat nou wil aanskaf.”</description>
Van wors tot hond tot gif tot bors en Botox
      <description>Uiteindelik kon Kerner se worsgif ou tannies soos jong bokkies laat lyk. Vaarwel plooie. Vaarwel plastiese chirurgie.</description>
Mikpunt: Die Baas van Afrika
      <description>Suid-Afrika het tot dusver min gedoen om sy bynaam die “Yank van Afrika” af te skud en die besluit om Dlamini-Zuma aggressief te steun, laat dit ook nie lyk of hy regtig wíl nie.</description>
Twitterklippe vir ’n land wat brood wil hê
      <description>Later skakel jy weer jou rekenaar af. Dis steeds 26 Januarie 2012. Dis nou 12:14. Die nasie vra brood, dink jy, en al wat ons kry, is klippe.</description>