Beeld Tim du Plessis
Ontgroening ’n neet wat klou
      <description>Hoekom so vasklou aan iets wat in­herent verkeerd en onregverdigbaar is? “Studentepret”? Asseblief. Die beste pret gebeur spontaan, dit hoef nie gereël te word nie.</description>
’n Tahrir-plein vir Pretoria ...
      <description>En ingeval iemand nog dink mooipraat met die ANC is beter as verset: Daardie tyd is verby. Magsug voer nou die botoon in die ANC; nie nasiebou nie.</description>
Tuis in SA, al regeer wie ook
      <description>Toe die politieke oorgang begin het, het ouer Afrikaners soms gesê: “Ons begin voel soos vreemdelinge in ons eie vaderland.”</description>
Ontnugtering op ’n galop
      <description>Die trefreël vir die opvolg van die skrikfliek Jaws destyds het gelui: “Net toe jy dink dis veilig om terug te gaan in die water ... Jaws 2!”</description>
Nog dieselfde skoene ...
      <description>In sy dae in die PW Botha-kabinet het Adriaan Vlok nie deftige skoene van volstruisleer gedra soos van sy kollegas nie. Ook nie gryses nie.</description>
Hoekom al die gewroeg?
      <description>Soos die meeste wit mans van my geslag lees ek graag oor die “Bosoorlog”. En volg die kanniedood-debatte wat vandag, meer as 30 jaar later, steeds daaroor woed.</description>
‘Faksies’ wat snags knoei
      <description>‘ANC imploding” lui die voorbladbanier van die Johannesburgse dagblad The Star eergister. Kort duskant skreeu.</description>
Mogoeng: Dís die redes
      <description>Aan die einde van die week waarin Suid-Afrika se regbank aan regter Mogoeng Mogoeng toevertrou is, lyk die telbord so: rasse-dweepsug 1; nie-rassigheid 0.</description>
’n Vet f-teken vir die ANC
      <description>Probeer altyd ’n gesig wys en as die gesig die leser in die oë kyk, des te beter, lui een van die algemene reëls van nuusblad-ontwerp.</description>
Dié verset kan ook SA tref
      <description>Jammer, maar hier is ek weer met Moeletsi Mbeki. Kan nie anders nie. Omtrent geen ander slim mens sit jou so aan die dink soos hy nie.</description>
Dalk sal wittes moet Rica
      <description>Dis ’n ou laai van emeritus aartsbiskop Desmond Tutu om mense te probeer kry om te doen wat hy dink “die regte ding” is.</description>
Rooikaart álle geweld
      <description>Zanu-PF se groot probleem is dat geweld vir dié party ’n manier van lewe is, het pres. Jacob Zuma so ’n jaar of wat gelede op ’n agtergrond-inligtingsessie</description>
’n Ekonomiese Kodesa?
      <description>Neem uit die verlede wat gewerk het en probeer as Polyfilla vir ’n gekraakte hede. As Oom Paul se bekende woorde ietwat gebuig mag word.</description>
Argitekte van stagnasie
      <description>Soos: “Vrees vir die terugkeer van die nagmerrie” is ’n kragtige realiteit in samelewings wat beweeg het van ’n verdrukkende na ’n vryer stelsel, het ’n geleerde in 1996 op ’n konferensie in Waenhuiskrans in die Suid-Kaap gesê wat prof. Hermann Giliomee gereël het.</description>