Beeld Jonathan Jansen
Liefde help só met dissipline
      <description>In onderwys-navorsingsjoernale sien ’n mens die woord “liefde” byna nêrens nie. Tog het ons in ons onlangse ondersoeke na “skole wat werk” gevind dat benadeelde skole in arm gebiede wat konsekwent goeie uitslae behaal, deur ’n sterk sin van liefde gekenmerk word.</description>
Breek af hierdie onboetvaardige
      <description>Verbeel jou jy kom eendag in die hemel en ’n verwelkomende engel stuur wit, bruin, swart en Indiër-Suid-Afrikaners na vier verskillende herehuise, elkeen met ’n kleurkode ooreenkomstig hul rigiede apartheidsidentiteit. Belaglik? Dalk in die hemel, maar dit is heeltemal normaal hier op aarde vir hierdie oorblyfsel uit die apartheidsera.</description>
Lang trek na ’n skool vol hoop
      <description>Pleks daarvan om te hoop op ’n werk ná skool leer hierdie jongmense op skool oor loopbane, sodat hulle bevoeg is om onmiddellik ’n pos vir geskoolde werknemers te beklee.</description>
7 stukkies raad vir geval Pieter
      <description>Ouers vra dikwels raad oor hoe hulle hul skoolgaande kinders moet hanteer. Hier volg sewe goed wat jy nie jou kind se onderwyser wil hoor sê nie – en hoe jy moet reageer.</description>
’n Tragedie met nie net een kant
      <description>As jy die Afrikaanse dagblad lees waar ek woon, sal jy iets vreemds opmerk. Bykans elke dag die laaste weke word op die voorblad berig oor ’n aaklige moord iewers in Suid-Afrika.</description>
Kyk dieper na plan teen staak
      <description>Die regerende party se pogings om die onderwys tot ’n “noodsaaklike diens” te verklaar lyk na ’n goeie idee; maar as dit toegepas word, kan dit die demokratiese regte van werkende burgers verder wegkalwe.</description>
So, jy is nou ’n eerstejaar ...
      <description>As een van die min jongmense in Suid-Afrika wat universiteitstudie sal voltooi, moet jy ook die doelwit nastreef om ’n leier op jou gebied te word.</description>
’n A-vlak vir die skranderes
      <description>“Ek is doodgelukkig met my B-slaag­syfer,” het ’n leerling van so ’n skool nou die dag aan ’n vriend van my gesê, “maar hoe op aarde is hierdie ’n B?”</description>
Sommige kan enigiets oorwin
      <description>‘My pa het my ma voor my en my broertjie vermoor; hy het haar doodgeslaan met alles wat hy in die hande kon kry.”</description>
Die som van Kersfees-logika
      <description>As jy steeds glo wiskundige geletterdheid as vak moet in die skoolkurrikulum bly, dink na oor die volgende vraag in die onlangse gr. 12-vraestel: “Dui aan of die volgende gebeurtenis seker, waarskynlik of onmoontlik is: Kersdag is op 25 Desember in Suid-Afrika.”</description>
Dié universiteit hou gevaar in
      <description>Die idee van ’n Christelike Afrikaanse universiteit vir wit jong mense is nie net belaglik nie, dit is gewoonweg gevaarlik vir jong gemoedere in ’n land soos Suid-Afrika.</description>
Waar kinders met dood leef
      <description>‘Twee tot drie lyke per dag,” sê my swaarmoedige vriend oor die voortslepende geweld op die Kaapse Vlakte, waarvan hy ’n getuie is. “Twee tot drie lyke per dag,” herhaal hy.</description>
Leierskap maak hier die verskil
      <description>As jou skoolhoof die naam van ’n Ou-Testamentiese profeet het, moet jy jou storie ken.</description>
Die jeug sal dié gaping kan vul
      <description>Jy kon dit op hul gesigte sien. Die senior leerlinge in hierdie arm hoërskool het reeds taai lewenslesse oorleef.</description>
Kom ons mik na ander toekoms
      <description>‘Die toekoms is nie meer wat dit was nie” is ’n sêding onder toekomskundiges. Dit is beslis waar van Suid-Afrika.</description>
Boere saam in broodmandjie
      <description>As jy wil weet hoekom die Vrystaat homself die broodmandjie van Suid-Afrika noem, ry van feitlik enige deel van die provinsie na die noordelike dorp Bothaville.</description>
Afspraak met Mme. Winkie
      <description>Die middeljarige vrou wat gevra is om my te kom spreek, was ongelukkig omdat ek daarvan verneem het. Sy was aanvanklik senuagtig oor hoekom sy na die rektor se kantoor ontbied is.</description>
Soos duikboot vir Zimbabwe
      <description>Elke nou en dan maak ’n politikus ’n besonder prikkelende stelling wat klink soos ’n nuwe beleidsverklaring, wat Jan Alleman angstig of hoopvol maak en die nuusmedia laat skarrel.</description>
Voete af, sit regop, leer leef!
      <description>‘Haal jul hoed van jul kop af,” het ek drie tweedejaarstudente aan­­­gesê voordat ek sou begin klasgee. Die reaksie was interessant.</description>
Sodat ons beter kan kies
      <description>Dit is ’n moeilike tyd vir voornemende universiteit­studente en hul ouers.
Gr.12’s ontvang nou die uitslag van hul aansoek om universiteitstoelating in 2012.</description>