Beeld Gert van der Westhuizen
Vuisvoos, maar tog lojaal
      <description>Ondersteuners van die Springbok-rugbyspan, en hopelik die spelers ook, sal 2010 nie baie lank wil onthou nie. Die jaar van sokker se WB 2010 is besig om ’n groot nagmerrie vir die nasionale rugbyspan te word.</description>
Haakplek of ’n keerpunt?
      <description>Nasionale sportspanne is deesdae veel meer as net 15 rugbyspelers of 11 sokkerspelers wat êrens op ’n veld rondhardloop.</description>
Ons voel goed oor dié SA
      <description>'n Mens kan partykeer nie anders nie as om te wonder of dié “vloek” nie veral oor ons hedendaagse Suid-Afrikaners uitgespreek is nie.</description>
’n Bok-toets in Orlando!
      <description>Hulle is dalk leierloos, dikwels verward en soms selfs beangs oor die toekoms, maar baie gewone Suid-Afrikaners het wel die vermoë om van hul land ’n beter plek te probeer maak.</description>
’n Passievolle intensiteit
      <description>Maar ná die moord is so baie dinge gesê wat ’n mens laat terugdink het aan die Suid-Afrika van ouds toe geweld en dreigemente van geweld die reël eerder as die uitsondering was.</description>
Ons kort ’n bietjie ‘magic’
      <description>Die plaaslike reëlingskomitee vir WB 2010 maak dinge nie makliker vir homself nie.</description>
Die les? Verneuk en wen
      <description>Sport gaan lankal nie meer net oor wat op die veld gebeur nie. Deesdae gesels ons alte dikwels ook oor sportsterre, of voormalige sportsterre, se buitemuurse bedrywighede.</description>
Hensop...teen Engelse!
      <description>Vir die meeste van ons is ’n jaar maar redelik kort. Jy kry nooit genoeg tyd om alles te doen wat jy wil doen nie en as jy ouer word, voel dit mos of die tyd ekstra vinnig verbygaan.</description>
Sport kan nie ’n nasie bou
      <description>Die rol van sport in nasiebou sal weer onder die loep kom met die vrystelling van Invictus, Clint Eastwood se rolprent.</description>
Dis ‘óóóóóóóóóóóóónsin!’
      <description>Tendai Mtawarira, gebore Zimbabwiër wat vir die Bokke en die Sharks op stut sak en beter bekend is as Beast, het ’n kultusfiguur in die ware sin van die woord geword.</description>
Onthóú jy hoe dit was?
      <description>Ons hou nie juis van onthou in hierdie land van ons nie. Kyk nou maar net wat Eugene Terre’Blanche, leier van die AWB, nou (weer) kwytgeraak het: “Straf ons met apartheid – asseblief!”</description>