Beeld Ferdi Greyling
’n Toring wat oor Afrika rys
      <description>Dit moet hier duidelik gestel word dat ek van Afrika is. Ek is ’n Afrikaan, maak nie saak wie in die ANC dalk in reaksie op my etnisiteit nié so dink nie.</description>
’n Toekoms met verrykte lywe
      <description>Voor Google se Android-bedryfstelsel vir selfone was ’n androïed iets uit wetenskapfiksie; ’n mengsel van mens en robot.</description>
Pruike om leë busse te bedek
      <description>Ons mense dink mos ons is logiese skepsels en dat ons verkies om met die waarheid te werk. Dan loop ’n mens jou nou en dan vas in iets wat duidelik nie is wat dit voorgee om te wees nie, maar ons almal maak vrolik asof dit wel is.</description>
Wat ANC uit die verlede kan leer
      <description>Ons het ook gejuig oor die hoop en belofte dat die flink bestuur wat ons in die immorele apartheidstelsel gesien het nou vir almal sou wees sodat ons land sy potensiaal kan bereik.</description>
As China dan soos VSA word
      <description>Met die finansiële krisis in Europa en voorspellings dat China die “nuwe Amerika” gaan word, het ek nou die dag aan my Doc Martens-stewels gedink.</description>
Skouerkloppe,  klappe vir 2011
      <description>Dis die begin van ’n nuwe jaar, die mense vir wie rubriekskrywers gewoonlik kwaad word, is op vakansie – so dis tyd om komplimente uit te deel en teleurstellings te noem van die jaar wat verby is.</description>
Wys die staat: Só maak mens!
      <description>Dit is reg dat die stadsraad en die staat gekritiseer word wanneer en waar hulle swak diens aan belastingbetalers lewer, maar hier in die seisoen van presente, kos en drank koop, het ek weer besef dat die private sektor soms ewe vrot daarmee is.</description>
Bra power, dié City Power
      <description>Daar is ’n paar goed waarvan ’n mens seker kan wees in Johannesburg.
Een is dat die mense vriendelik is en ’n ander een is dat hulle jou besittings sal steel. Dis nou nie almal nie, hoewel die meeste wel vriendelik is.</description>
’n Missiel op Medupi gerig?
      <description>So, die klimaatberaad in Durban is verby en daar is geen besluit geneem wat ’n werklike verskil maak nie. Soos ’n spul ou en verstokte mense het die onderskeie regerings hulle in ’n soort konsensus bevind dat hulle gaan aanhou om mekaar te beskinder en oor en weer te baklei oor geld (terwyl die dorp brand).</description>
Selebi, ’n kader gedoem tot val
      <description>Dit gaan nie ’n gewilde ding wees om te sê nie, maar ek het simpatie met Jackie Selebi, wat pas sy appèl oor tronkstraf weens korrupsie verloor het.</description>
Daai geheimsinnige mag!
      <description>Dis die einde van die jaar, die nuus is min en dis amper vakansietyd. So, dis dalk tyd om in goedbedoelde sinisme te verval en ’n nuwe soort politieke woordeboek op te stel.</description>
14 miljoen vlugtelinge ...
      <description>Aardverhitting (of verkoeling) gebeur ook natuurlikerwys vanweë ’n klomp faktore waaroor die mens nie beheer het nie, maar in ons leeftyd is dit bewys dat ons manier van lewe (deur olie en steenkool te verbrand) die proses gevaarlik aanhelp.</description>
Zuma dink soos DF Malan
      <description>Pres. Jacob Zuma het enkele weke gelede beswaar aangeteken omdat die howe ’n verkose regering (die ANC) aan bande kan lê.</description>
Soos Afrikaner van ouds
      <description>Die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN), ’n kultuur-groepering wat vanuit Solidariteit tot stand kom, het gemoedere die afgelope week hier en daar op loop gehad met terugverwysings na die verlede, maar so ’n losse organisasie moet dalk eerder teen die agtergrond van vandag gesien word.</description>