Beeld Dana Snyman
Genesing van woede dalk nie maklik
      <description>Baie van ons Afrikaners is kwaad. Ons is gedurig kwaad vir iets of iemand.</description>
Oom Happy bring tyding by die voorhek
      <description>In ’n laai kom ek onlangs af op ’n ou sjokoladedoos vol briewe en Kerskaartjies en telegramme.</description>
Het ’n sitkamer dan nog enige doel in ’n huis?
      <description>By ’n kombuis-tafel kan jy sit en praat en praat, en dit sal voel of jou woorde net so belangrik as die ander s’n is.</description>
Alles is gepak, dis nou net die kat wat oorbly
      <description>Hy ry by die huis se hek in, maar hy druk nie die knoppie op die afstandbeheer wat die motorhuis se deur laat oopgaan nie.</description>
Sê nou net so ’n dag breek aan, o Heer?
      <description>Sê nou ’n dag kom dat die meeste mense op aarde slegs dít wat rasioneel verklaar kan word as die waarheid aanvaar – die enigste waarheid. Sê nou so ’n dag breek aan?</description>
Bloedpoedieng bevat nie uie uit helikopter
      <description>Oom Manie Groenewald se kontantwinkel op Baardskeerdersbos, anderkant Stilbaai, is stil op ’n Dinsdagoggend.</description>
Skakel aan en kyk hoe Lanzi se ma verander
      <description>“Ek wil ’n makeover hê, want ek het altesame nou al 24 kilo’s verloor vir my dogter se troue. Saam met die verandering van my liggaam wil ek nou ’n verandering van looks ook hê.”</description>
Ek weet sy weet dat ek weet sy weet hoekom
      <description>Dalk kry jy net twee soorte mans, dink ek nou die oggend toe ek dokter toe ry.</description>
Dis dié merke wat ’n pan beter laat bak
      <description>In ’n kartondoos vol kombuisgoed wat ná my pa se dood na my toe gekom het, ontdek ek nou die dag ’n pan – ’n ou aluminiumpan met ’n swart handvatsel.</description>
‘Gaan gooi  gou vir jou pa  nog enetjie in’
      <description>Hy neem ’n sluk uit die glas, en kyk na die seun. “Is hier Diet Coke in?” Die seun skud sy kop. .</description>