Beeld Opinie
Cosatu trap op regte in Grondwet
      <description>Die bloed in Johannesburg se strate was Dinsdag die getuienis van Cosatu se “verbintenis tot demokrasie”.</description>
Howe wat agteruit boer wek kommer
      <description>Dis algemene kennis dat die dag-tot-dag funksionering van die ­howe skandelik agteruitgaan tot nadeel van die publiek, wat veronderstel is om op flink, parate en kragdadige regspleging te kan staatmaak.</description>
Skolerugby het hulle nie nodig
      <description>Die tweede voorval van geweld teenoor ’n skeidsregter by ’n skolerugbywedstryd moet ten sterkste veroordeel word. Dié boewery moet dadelik met ferm optrede gestop word.</description>
Zuma moet dié minister trekpas gee
      <description>Die dood van Roy Padayachie, minister van staatsdiens en administrasie, gee pres. Jacob Zuma die geleentheid om sy kabinet te skommel.</description>
'n Woord onderweg
      <description>Ons verwatering van die liefdesgebod red nie ons eie sienswyse nie. Dit verklap eerder ons stand van geloofsvertroue en toon dat ons godsdiens maar net gewone volksvroomheid is.</description>
Minister se  kop moet ook waai
      <description>Of Nazir Alli gedwing is om as uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) te bedank en of hy dit om eerbare redes gedoen het, maak nie werklik saak nie.</description>
Praat is altyd beter as die alternatiewe
      <description>’n Samelewing waar praat, gesprek en debat nie die basis van die daaglikse omgang en besluitneming is nie, is ’n plek waar klein groepies in die politiek en elders die mag beheer en die res van die mense uitsluit.</description>
Hollande sal Merkel moet leer hanteer
      <description>Europa staan op sy kop. Net waar jy kyk, laat die kiesers hul regerings val; oral is die kiesers in opstand teen wie ook al regeer.</description>
Pantoffels ondermyn staatsgesag
      <description>Die spektakel van ’n lugmagkolonel wat in vol uniform en pienk pantoffels inkopies doen, is ernstiger as wat dit snaaks is.</description>
Kla Mdluli aan, of Zuma is aandadig
      <description>Die skorsing van adv. Glynnis Breytenbach en die skrapping ­van die vervolging teen lt.genl. Richard Mdluli is ’n onheilspellende ontwikkeling.</description>
Bewaar rol van howe soos goud
      <description>Die belang van die regbank en sy onafhanklikheid is onderstreep toe die elektroniese tolstelsel in die hooggeregshof gestop is.</description>
Só dien  ANC nie die demokrasie
      <description>Die ANC doen homself graag voor as dié groot bewaker van die demokrasie. Die harde werklikheid is dat sy oggend- en aandpraatjies nie ooreenstem nie.</description>
Tolprojek klein teen dié wat kom
      <description>Vir ’n salaristrekker lyk die miljarde rande wat aan die elektroniese tolstelsel bestee is na enorme 
bedrae. Vir die regering is dit nie.</description>