Beeld Naweek+
4x4’s in reservate verwelkom
      <description>Die eerste Eko-4x4-uit- daging is die afgelope naweek in drie van die 13 staatsbeheerde natuurreservate in die Vrystaat aangebied. Lientjie Mentz het saam- gery en talle wonders in die natuur ontdek.</description>
Leer ánder groot stede ken
      <description>Metropole soos Londen, Parys en Amsterdam is gewilde toeristebestemmings, maar moenie die onbekender Wes-Europese stede onderskat nie. Gaan maak gerus ’n draai in Rysel, Bergamo, 
Antwerpen, Manchester,Cambridge, Hamburg en Gent, skryf Jens Friis.</description>
Kry blyplek hoog in die takke
      <description>In die bos soek ’n mens na iets tussen aards en luuks. Wat van ’n boomhuis? Samarie Smith het ’n nag by die Pezulu Tree House Game Lodge, buite Hoedspruit, Limpopo, deurgebring.</description>
Flaminkblomme benodig vog, hitte
      <description>Dankie vir die inligting oor anthuriums, maar nou ontlok dit weer verdere vrae. Ek het ook orgideë en gebruik rotswol.</description>
Eetbare tuin vorm ’n lieflike, geurige lushof
      <description>Op die geskiedkundige Babylons­toren het Koos Bekker en Karen Roos ’n tuin met ’n verskil aangelê – ’n tuin wat hoofsaaklik bestaan uit eetbare plante. Lientjie Mentzhet saam met die Wellington-tuinbouklub deur dié indrukwekkende tuin gaan stap en hope inspirasie gevind.</description>
Dink vooruit en spaar tyd, geld
      <description>Om jou tuin professioneel te laat uitlê is ’n fantastiese belegging, mits almal saamwerk.</description>
Dié palmboom stoot muur nie sommer om
      <description>Dié leser wonder of dit moontlik is dat sy boom hulle skeidingsmuur met die bure kan omstoot.</description>
Hoedspruit, ’n paradys
      <description>Watervalle, mango-boorde, eeue oue bome en die bos, het Samarie Smith bekoor toe sy in Desember die pad na Hoedspruit aangedurf het.</description>
Verleidelike vry dieptes van die Colca-ravyn
      <description>Die Colca-canyon in die suide van Peru vou jou in sy holtes toe, het Pieter Oosthuizen uitgevind toe hy in die wêreld se naasdiepste ravyn gaan stap het.</description>
Goeie kos en ’n goeie daad
      <description>’n Restaurant in Thailand waar goeie kos en kondome hand aan hand gaan, was deel van Melvyn Minnaar se besoek aan Bangkok.</description>
Korreltjie klein, korreltjie dorp
      <description>Die dorpie Verkykerskop is so klein dat dit selfs met ’n verkyker misgekyk kan word. Marzahn Botha het egter die rojale gasvryheid van die inwoners geniet.</description>
Harde werk, die moeite werd...
      <description>Jy moet hard werk om by Wolwedans uit te kom, skryf Leon van Nierop, ook die skrywer van die radiodrama en eersdaags ’n fliek, Wolwedans in die skemer. Hy het onlangs die rowwe skoonheid van Namibië gaan verken en op die spoor van baron Von Wolf geloop.</description>
Kostendense vir 2012
      <description>As jou beursie plat is, kuier jy tuis. Die kosskrywer en radio-omroeper Charl Leslie meen dit is een van die tendense wat vanjaar in kombuise en op spyskaarte gaan kop uitsteek.</description>
huis + tuin
      <description>Wonders en welslae van skoonma-se-tong</description>
Groot hondhart klop warm
      <description>Vir die beste Karoo-belewenis, het MARISKA SPOORMAKER gevind, moet jy jou drie (mal) honde in die kar laai en die pad daarheen vat.</description>
Oase van Franse skoonheid en plesier
      <description>Dink aan hoe dit voel om deur ?die motorhek by Skukuza te ?ry as die vleisbraaivure reeds hoog brand en die laaste son die Afrika-lug rooi verf.</description>
As jy Jan Tuisbly se karretjie ry
      <description>Nie almal is so bevoorreg om oor die Desember-
vakansie see of wildtuin toe te gaan nie. ELAINE 
SWANEPOEL het ’n lys van aktiwiteite saamgestel wat plesiersoekers in Gauteng sal besig hou.</description>
G’n droogte-kommer met ‘Sedums’ in tuin
      <description>As dit so warm raak in die somer wil ’n mens nie sukkel met plante vol nukke en wat nie die hitte kan verdra nie. Jy soek tawwe tienies wat meestal vir hulself sorg en altyd mooi lyk in die tuin of in potte. Sommige Sedums is die perfekte keuse hiervoor.</description>
Karoodorp se mure kry lewe
      <description>Die Afrikaans-dosent DARRY EARL DAVIDhet die Boekbedonnerd-boekfees in die Karoodorpie Richmond gevestig, maar ’n artikel oor ’n dorpie vol muurkuns in Kanada het die saadjie geplant om dié kunsvorm ook in die Karoo te laat leef, skryf hy.</description>
Lodge se waarde vir geld internasionaal bekend
      <description>Die internasionale reisigersgids Lonely Planet het die Malealea-lodge-en-poniesentrum in Lesotho aangewys as een van sy top-tien waarde-vir-geld-bestemmings vir 2012. Lientjie Mentz het dié lodge net sowat 200?km vanaf Bloemfontein besoek.</description>